In en deur Afrikaans
In die aktiewe pastorale bediening
In ons toewyding tot die voorsiening van gedrukte
en elektroniese Katolieke Afrikaanse publikasie
gee ons uiting aan ons gemeenskapsleuse!
GOD IS ONS ERNS
‘n Gemeenskap van priesters in diens van die Evangelie, wat sonder geloftes saam leef, bid en werk.

26 Mei 2026 - Die gemeenskap, saam met klerus van die onmiddelike omgewing, asook die plaaslike Ordinaris, Weleerwaarde Biskop Noel A. Rucastle in
vlr: Vr Francis OPraem; Vr Mark CO; Vr Charles SAC; Vr Dennis CO; Vr Vernon CO; Vr David CO; Biskop Noel Rucastle; Vr Leon CO; Vr Wim CO.
VOLG ONS OP FACEBOOK
Die Oratorium, Wolfweg 29, Bridgton, Oudtshoorn, Suid-Afrika
Ons kantoorure kontak nommer is +27 71 721 4505