Gesegdes en Spreuke van St. Filip Neri

26 MEI - Laat ons 'n rein hart nastreef, want die Heilige Gees woon in dié wat eenvoudig en opreg van hart is.

Skakels

St. Luigi Scrosoppi Sorgsentrum

Scrosoppi Sorgsentrum

  St. Luigi Scrosoppi Sorgsentrum | Ontdek die Scrosoppi Sorgsentrum in die hartjie van Bridgton township.
Bisdom Oudtshoorn

Suider-Afrikaanse Katolieke Biskoppe Konferensie

  Bisdom Oudtshoorn | Die tuiste van die Oratorium in die Klein-Karoo.
Oratorium Uitgewery

DOU

  Die Oratorium Uitgewery | Afrikaanse Katolieke Publikasies
Die Konfederasie van die Oratorium van St. Filip Neri

Konfederasie van die Oratorium

  Die Konfederasie van die Oratorium se amptelike webblad.
Suider-Afrikaanse Katolieke Biskoppe Konferensie

Suider-Afrikaanse Katolieke Biskoppe Konferensie

  Die Suider-Afrikaanse Katolieke Biskoppe Konferensie.
  • Omtrent St. Filip
 
Die Oratorium van St. Filip Neri - Oudtshoorn
27 Mei | St. Augustinus van Kantelberg, biskop
Bronmateriaal - Heiliges
Geskryf deur Redaksie   

 

St. Augustinus van Kantelberg, biskop

Augustinus van Kantelberg staan bekend as die Apostel van Engeland. Die heilige pous Gregorius die Grote het besluit dat die tyd reg was om sendelinge na die heidense Engelse volk te stuur. Hy het 30 monnike uit sy eie St. Andreasklooster op die Coelynse heuwel in Rome vir dié taak aangewys. Vir hul leier het hy hul eie prior, Augustinus, gekies.

Lees meer...
 
26 Mei | St. Filip Neri, priester
Bronmateriaal - Heiliges
Geskryf deur Redaksie   

St. Filip Neri, priester

Word as 'n Hoogfees deur die Kongregasies van die Oratorium van St. Filip Neri gevier.

St. Filip Neri is op 21 Julie 1515 in Florence, Italië,  gebore as een van die notaris Francesco Neri se vier kinders. Hul moeder ontval hulle op vroeë ouderdom, waarna hul vader weer trou. Hul stiefmoeder was ‘n uitstekende vrou en die kinders het baie lief vir haar geword. Filip ontvang ‘n goeie opvoeding by die Dominikane van die bekende San Marco-klooster.

Lees meer...
 
25 Mei | St. Filip Noveen Dag 9
Bronmateriaal - Gebede
Geskryf deur Redaksie   

 

25 Mei | St. Filip Noveen - Dag 9

Gaan lees hier meer omtrent wat 'n Noveengebed is.

Besoek gerus https://www.flipsnack.com/flip-preview/fdh9akmu6/ vir die volledige daaglikse meditasie en die langer noveengebed.

Noveengebed

 
«BeginVorige12345678910VolgendeEinde»

Bladsy 1 van 189

© 2015 | Die Oratorium : Oudtshoorn | Alle Regte Voorbehou
Die eerste Oratorium ooit in Afrika | Kerkwetlik opgerig 1997
Webmeester Vernon D. Macaskill Meyer C.O.