|
|
Belangrike Gebruiksbepalings & -Voorwaardes |
|
Die
Kongregasie van die Oratorium |
1. GEBRUIK 1.1 Diegene wat Die Kongregasie van die Oratorium-webtuiste om watter rede ook al gebruik, onderwerp hulself aan en onderneem om wanneer hulle die webtuiste besoek, te voldoen aan die bepalings, voorwaardes en privaatheidsbeleid van Die Kongregasie van die Oratorium. 1.2 Die doel van hierdie webtuiste is slegs om die gebruiker te voorsien van inligting in verband met Die Kongregasie van die Oratorium, sy produkte aangebied en dienste gelewer. 1.3 Sonder om afbreuk aan bogenoemde te doen, magtig Die Kongregasie van die Oratorium hiermee die gebruiker om die inhoud van hierdie webtuiste, of enige gedeelte daarvan, te besigtig, te kopieer, af te laai op 'n plaaslike aandrywer, te druk en te versprei, met dien verstande dat: 1.3.1 sodanige inhoud slegs vir inligtings- en/of nie-kommersiële doeleindes gebruik word; en 1.3.2 enige reproduksie van die inhoud van hierdie webtuiste, of gedeelte daarvan, die volgende kopieregkennisgewing moet insluit: © DIE ORATORIUM 2006 (of die toepaslike jaartal). ALLE REGTE VOORBEHOU. 1.4 Gebruikers wat die inhoud van hierdie webtuiste vir kommersiële doeleindes wil gebruik, mag dit slegs doen indien skriftelike kennisgewing vooraf verleen word. 2. INTELLEKTUELE
EIENDOMSREGTE 3. ELEKTRONIESE
KOMMUNIKASIE 4. VERANDERINGE EN WYSIGINGS 4.1 Die Kongregasie van die Oratorium behou uitdruklik die reg voor volgens sy alleenlike en absolute goeddunke om enige maatstawwe of inligting wat hierdie webtuiste bevat sonder voorafkennisgewing te verander en/of te wysig. 4.2 Die Kongregasie van die Oratorium behou die reg voor om die pryse en tariewe op hierdie webtuiste gekwoteer sonder enige kennisgewing te verander en te wysig. 4.3 Die gebruiker onderneem om dikwels te kontroleer en om hom-/haarself te vergewis van veranderinge en/of wysigings aan die inligting wat op hierdie webtuiste verskaf word. 5. BELEID T.O.V. PRIVAATHEID 5.1 Die Kongregasie van die Oratorium beskerm die gebruiker se privaatheid: 5.2 Geen persoonlike inligting sal openbaargemaak word aan derde partye sonder die gebruiker se toestemming of deur middel van die behoorlike prosedure nie. 5.3 Die volgende private
en persoonlike inligting sal deur Die Kongregasie van die Oratorium
verkry en behou word: 5.3.2 Inligting wat outomaties verskaf word (d.w.s. "koekies") - hierdie inligting word verkry om u webbesoek en interaksie met Die Kongregasie van die Oratorium te verbeter. "Koekies" kan nie u rekenaar beskadig of virusse dra nie; en 5.4 Deur hierdie webtuiste te gebruik, stem die Gebruiker tot die volgende in: 5.4.1 Die Kongregasie van die Oratorium mag u persoonlike inligting gebruik om van tyd tot tyd met die gebruiker te kommunikeer. Gebruikers kan aandui dat hulle nie sodanige kommunikasie wil ontvang nie; en 5.4.2 Die Kongregasie van die Oratorium mag gebruikersinligting gebruik vir nie-persoonlike statistiese doeleindes. 5.5 Die Kongregasie van die Oratorium behou die kopiereg ten opsigte van databasisse van persoonlike inligting omtrent gebruikers. 6. SKAKELS EN RAME 6.1 Enige derdeparty kan inskakel op hierdie webtuiste, met dien verstande dat sodanige skakel op die tuisblad van hierdie webtuiste gerig is. Enige persoon, besigheid, entiteit of webtuiste word uitdruklik verbied om te skakel met enige bladsy behalwe die tuisblad van hierdie webtuiste sonder om vooraf skriftelike goedkeuring van Die Kongregasie van die Oratorium te verkry. 6.2 Enige persoon, besigheid, entiteit of webtuiste word uitdruklik verbied om enige bladsy op hierdie webtuiste, die tuisblad ingesluit, op hoegenaamd enige manier te raam sonder om vooraf skriftelike goedkeuring van Die Kongregasie van die Oratorium te verkry. 7. OOREENKOMSTE INGEVOLGE ARTIKEL 21 VAN DIE WET OP ELEKTRONIESE KOMMUNIKASIE EN TRANSAKSIES 7.1 Geen inligting of gegewens op hierdie webtuiste is 'n aanbod nie, maar bloot 'n uitnodiging om besigheid te doen. 7.2 Geen ooreenkomste sal aangegaan word bloot deur 'n boodskap met gegewens na hierdie webtuiste of sy eienaars te stuur nie. 'n Erkenning en 'n aanbod word vir geldige ooreenkomste vereis, of 'n ontvangsbewys vanaf hierdie webtuiste. 8. SOEKTOG-TEGNOLOGIE 9. SKAKELS MET DERDEPARTY-WEBTUISTES 9.1 Die Kongregasie van die Oratorium mag slegs gerieflikheidshalwe skakels aan die gebruiker verskaf en die insluiting van enige skakel impliseer nie dat Die Kongregasie van die Oratorium sodanige webtuistes goedkeur nie. 9.2 Webtuistes of webbladsye waarmee geskakel word, is nie onderworpe aan die beheer van Die Kongregasie van die Oratorium nie. Die Kongregasie van die Oratorium sal nie direk of indirek op enige wyse verantwoordelik of aanspreeklik gehou word vir die inhoud van hierdie webtuiste nie, die gebruik van hierdie webtuiste nie, of die onvermoë om enige skakelwebtuistes of enige skakels in 'n skakelwebtuiste te gebruik of te besoek nie. 10. VEILIGHEID VAN INLIGTING 10.1 Alle redelike stappe sal gedoen word om 'n gebruiker se inligting te beveilig. 10.2 Gebruikers onderneem om nie hul gebruikersnaam of wagwoord aan enige ander persoon te verskaf nie. 10.3 Enige persoon, besigheid of entiteit word uitdruklik verbied om ongemagtigde toegang te verkry of te poog om ongemagtigde toegang te verkry tot enige blad op hierdie webtuiste, of om enige ongemagtigde, beskadigende of kwaadwillige kode op hierdie webtuiste aan te bring of om te poog om dit aan te bring. Enige persoon wat enige ongemagtigde, beskadigende of kwaadwillige kode op hierdie webtuiste aanbring of probeer aanbring of poog om ongemagtigde toegang tot enige blad op hierdie webtuiste te verkry, sal krimineel aanspreeklik gehou word en indien Die Kongregasie van die Oratorium enige skade of verlies ly, sal siviele skadevergoeding geëis word. 11. AFSTANDDOENING 11.1 Onderworpe aan die voorwaardes van Artikels 43(5) en 43(6) van die Wet op Elektroniese Kommunikasie en Transaksies sal Die Kongregasie van die Oratorium nie aanspreeklik wees vir enige skade, verlies of aanspreeklikheid van hoegenaamd enige aard wat voortspruit uit die gebruik van hierdie webtuiste of die onvermoë om hierdie webtuiste te gebruik of uit die dienste of inhoud verskaf deur middel van hierdie webtuiste nie. Die Kongregasie van die Oratorium sal voorts geen vertoë of waarborge lewer, geïmpliseer of andersins, dat, onder meer, die inhoud en tegnologie beskikbaar deur middel van hierdie webtuiste sonder foute of weglatings is of dat die diens 100% ononderbroke en foutvry is nie. 11.2 Hierdie webtuiste word op 'n "voetstootse" basis aangebied en is nie saamgestel of verskaf om te voorsien in die gebruiker se individuele vereistes nie. Dit is die uitsluitlike verantwoordelikheid van die gebruiker om voor hierdie ooreenkoms met Die Kongregasie van die Oratorium aangegaan word, seker te maak of die diens wat deur middel van hierdie webtuiste beskikbaar is, sal voorsien in die gebruiker se individuele vereistes en verenigbaar is met die gebruiker se hardeware en/of sagteware. 11.3 Inligting, idees en menings wat op hierdie webtuiste weergee word, moenie beskou word as professionele advies of die amptelike mening van Die Kongregasie van die Oratorium nie en gebruikers word aangemoedig om professionele advies in te win voor enige handeling ingestel word wat verband hou met inligting, idees of menings wat op hierdie webtuiste weergee word. 11.4 Nie Die Kongregasie van die Oratorium of enige van sy agente of verteenwoordigers is aanspreeklik vir enige skade, verlies of aanspreeklikheid van watter aard ook al wat voortspruit uit die gebruik van enige produk wat op hierdie webtuiste verkoop word of die onvermoë om sodanige produk te gebruik nie. 11.5 Pos van enige aard wat na hierdie webtuiste gestuur word of e-pos wat na hierdie webtuiste gestuur word, word nie redaksioneel beheer nie en Die Kongregasie van die Oratorium kan dus nie aanspreeklik gehou word vir onwettige of onkonstitusionele inhoud nie. Gebruikers vrywaar Die Kongregasie van die Oratorium van alle aanspreeklikheid in hierdie verband. 12. SKEIBAARHEID 12.1 Hierdie Gebruiksbepalings en -Voorwaardes beslaan die volledige ooreenkoms tussen Die Kongregasie van die Oratorium en u, die gebruiker van hierdie webtuiste. Enige versuim deur Die Kongregasie van die Oratorium om enige reg of voorwaarde van hierdie Gebruiksbepalings en -Voorwaardes uit te oefen of af te dwing, sal geensins beskou word as 'n kwytskelding van sodanige reg of voorwaarde nie. 12.2 Indien enige bepaling of voorwaarde met betrekking tot die gebruik van hierdie webtuiste om enige rede nie volledig afdwingbaar of geldig is nie, is sodanige bepaling(s) of voorwaarde(s) skeibaar van die res van die bepalings en voorwaardes. Die res van die bepalings en voorwaardes sal nie geraak word deur sodanige onafdwingbaarheid of ongeldigheid nie en sal afdwingbaar en toepaslik bly. 13. TOEPASLIKE
EN GELDIGE WETGEWING 14. KONTAKBESONDERHEDE
/ DOMICILIUM CITANDI ET EXECUTANDI Straatadres: Posadres: Kongregasie
Sekretaris en Webmeester: |
Die
Kongregasie van die Oratorium van St. Filip Neri in Oudtshoorn is 'n geregistreerde
Openbare Weldaadsorganisasie Nommer 93 00 00 036 |
|
|
|
|||||||||
|
|
|
|
|
© Die Kongregasie van die Oratorium van St. Filip Neri in Oudtshoorn
Die eerste
Oratorium in Afrika – Kerkwetlik opgerig 1997
Webmeester Vernon Meyer | Web-gasheer JCW Hosting
|