Die Oratorium Uitgewery |
|
|
'n
Pastorale
inisiatief van die Kongregasie van die Oratorium ~ gestig 2003 Die Oratorium Uitgewery publiseer verskeie publikasies waarin die geloof, leerstellings en die lewe van die Katolieke Kerk in Afrikaans verwoord word. Dié publikasies is gebasseer op die Heilige Skrif, die dokumente van die Tweede Vatikaanse Konsilie en die Universele Kategismus van die Katolieke Kerk. Die boeke en boekies bevat getroue Katolieke leerstelings; spreek lewenskwessies en -waarhede aan wat op die daaglikse lewe van toepassing en van belang is. Kontak besonderhede Telefoon: |
Die
Kongregasie van die Oratorium van St. Filip Neri in Oudtshoorn is 'n geregistreerde
Openbare Weldaadsorganisasie Nommer 93 00 00 036 |
|
|
|
|||||||||
|
|
|
|
|
© Die Kongregasie van die Oratorium van St. Filip Neri in Oudtshoorn
Die eerste
Oratorium in Afrika – Kerkwetlik opgerig 1997
Webmeester Vernon Meyer | Web-gasheer JCW Hosting
|