St. Filip Kapel & die Leke Oratorium |
|
'n Plek van gebed en stilte in die bedrywige Oudtshoorn Katolieke Kerk deur die Oratorium gemeenskap in Afrikaans gebid. Hierdie kapel verleen homself ook goed tot die Uitstalling van die Allerheiligste Sakrament en die aanbidding daarvan met benediksie wat dan ook gereeld hier plaasvind. Groot
Oratorium Maandeliks in die Groot Oratoriumkamer by die Oratorium. Vir geloofsverdieping: verskeie aktiwieteite wat maandeliks wissel vanaf videovertonings tot praatjies, besinningsdae en werkswinkels. Kontak besonderhede Telefoon: |
|
Die
Kongregasie van die Oratorium van St. Filip Neri in Oudtshoorn is 'n geregistreerde
Openbare Weldaadsorganisasie Nommer 93 00 00 036 |
|
|
|
|||||||||
|
|
|
|
|
© Die Kongregasie van die Oratorium van St. Filip Neri in Oudtshoorn
Die eerste
Oratorium in Afrika – Kerkwetlik opgerig 1997
Webmeester Vernon Meyer | Web-gasheer JCW Hosting
|