St. Elisabet van Hongarye Katolieke Kerk |
|
![]() ![]() |
Avontuur
Landbougebied ~
gestig 1971 Die gemiddelde parogiaan woon 20 kilometer ver en as gevolg van die sosio-ekonomiese boeie moet die oorgrote meerderheid van die Godsvolk dus per motorvoertuig gehaal word om die Heilige Mis te kan bywoon. Die parogie is in wyke verdeel: Wyk 1 - Avontuur, Uniondale en De Vlugt; Wyk 2 - Haarlem, Wyk 3 - Ongelegen en Wyk 4 - Waboomskraal. Sedert Desember 2002 word almal elke Sondag gehaal om die Heilige Eucharistieviering te kan bywoon. Gewoonlik word die eerste Sondag van elke tweede maand opsy gesit om gesellig saam te verkeer na afloop van die Heilige Mis. Indien daar Dopelinge is, word die Sakrament op die dag gevier. Tye Heilige
Mis Kontak besonderhede Parogiepriester: |
Die
Kongregasie van die Oratorium van St. Filip Neri in Oudtshoorn is 'n geregistreerde
Openbare Weldaadsorganisasie Nommer 93 00 00 036 |
|
|
|
|||||||||
|
|
|
|
|
© Die Kongregasie van die Oratorium van St. Filip Neri in Oudtshoorn
Die eerste
Oratorium in Afrika – Kerkwetlik opgerig 1997
Webmeester Vernon Meyer | Web-gasheer JCW Hosting
|