_PRINTFRIENDLY _PRINTFRIENDLY
Gemeenskap

   

Eerw. Vr. David William Dettmer C.O.

Gebore 12 Oktober 1968,
tot priester van die Oratorium gewy op 02 Desember 1995.

E-pos: daviddettmer@dieoratorium.org

   

Eerw. Vr. Leon Daniel Mostert C.O.

Gebore 26 Mei 1964,
tot priester van die Oratorium gewy op 01 Julie 2000.

E-pos: leonmostert@dieoratorium.org

   

Eerw. Vr. Vernon Donald Macaskill Meyer C.O.

Gebore 23 September 1965,
tot priester van die Oratorium gewy op 08 September 2001.

E-pos: vernonmeyer@dieoratorium.org

   

Eerw. Br. Sean Ferreira C.O.

Gebore 15 Oktober 1969,
tot die eerste proeftydperk toegelaat op 26 Mei 2008.

E-pos: sean@dieoratorium.org

   
Sien ook die Gemeenskapsnekrologie vir 'n lys van die afgestorwe lede van die gemeenskap.
 
Die Kongregasie van die Oratorium van St. Filip Neri in Oudtshoorn is 'n geregistreerde Openbare Weldaadsorganisasie
Nommer 93 00 00 036

Die Oratorium van St. Filip Neri - Oudtshoorn :: God is ons Erns
 
 Tuisblad
 Home Page
 Gepubliseerde Artikels
 Ons Oratorium
 Our Oratory
 Kuns & Beeldhouwerk
 Pastoraal
 Pastoral
 Gebruiksbepalings
 & -Voorwaardes
© Die Kongregasie van die Oratorium van St. Filip Neri in Oudtshoorn
Die eerste Oratorium in Afrika – Kerkwetlik opgerig 1997
Webmeester Vernon Meyer | Web-gasheer JCW Hosting