Tuisblad
 Home Page
 Ons Oratorium
 Our Oratory
 Kuns & Beeldhouwerk
 Pastoraal
 Pastoral
 Voorbladartikel Argief
 Gebruiksbepalings
 & -Voorwaardes
 
 
01 Julie: Ons gedenk...
 

kliek op die titel hierbo om die volledige artikel te lees

Ikoon van Onse Liewe Vrou van Goeie Hoop

  
Paulusjaar: 28 Junie 2008 tot 29 Junie 2009
 

kliek op die titel hierbo om die volledige artikel te lees

Paulusjaar: 28 Junie 2008 tot 29 Junie 2009

Die Basiliek van St. Paulus buite die mure

  
29 Junie: Die Kerk gedenk...
 

kliek op die titel hierbo om die volledige artikel te lees

Die Heilige Petrus en Paulus

  
Page/Bladsy << | 1 | 2 | 3 | 4 | 10 | 20 | 30 | >>


    Van die Roepingsmeester

Alle belangstellendes in die Oratoriaanse Leefwyse of enigiemand wat graag meer sou wou uitvind oor ons roeping en apostolaat, kan gerus Vr. Leon Mostert per e-pos of telefonies te +27 44 2794083 kontak.

 


Beskikbare Afrikaanse Katolieke Publikasies

E-pos: dou@dieoratorium.org
Faks: 044 2720822
Slakpos: Posbus 407, Oudtshoorn, 6620

Indien u van ons publikasies wil bestel, kan u van een van die bogenoemde maniere gebruik maak om ons skriftelik te kontak en u bestelling te plaas.

Kliek op die DOU-logo hierbo om na die beskikbare publikasie afdeling geneem te word. 'n Groot aantal publikasies is deels of volledig in pdf.formaat beskikbaaar.


Wat is nuut?

  • Verdriet - 'n Gedig deur Basil Kardinaal Hume, O.S.B.
  • Die Heiliges - Hul lewensverhale en die agtergrond tot die feesdae in die kerkjaar
  • Beskermheiliges - Al ooit gewonder wie die Beskermheilige van musici, van skrywers, van skrynwerkers ens. is?

 


Nuttige Skakels

St. Luigi Scrosoppi Sorgsentrum
Ontdek die Scrosoppi Sorgsentrum in die hartjie van Bridgton township

 

Bisdom Oudtshoorn
Waar die Oratorium die plaaslike kerk bedien

 

Suider-Afrikaanse Katolieke Biskoppe Konferensie
Die Katolieke Kerk in Suider-Afrika

Die Gesegdes en Spreuke van St. Filip Neri
Die ware raad en enigste kuur vir hoogmoed is om enige liggeraaktheid wat jy in jouself bespeur, onmiddelik in die kiem te smoor.

© Die Kongregasie van die Oratorium van St. Filip Neri in Oudtshoorn
Die eerste en enigste Oratorium in Afrika – Kerkwetlik opgerig 1997
Webmeester Vernon Meyer | Web-gasheer JCW Hosting