Beskikbare Afrikaanse Katolieke Publikasies

E-pos:
dou@dieoratorium.org
Faks: 044 2720822
Slakpos: Posbus 407, Oudtshoorn, 6620
Indien
u van ons publikasies wil bestel, kan u van een van die bogenoemde maniere
gebruik maak om ons skriftelik te kontak en u bestelling te plaas.
Kliek
op die DOU-logo hierbo om na die beskikbare publikasie afdeling geneem
te word. 'n Groot aantal publikasies is deels of volledig in pdf.formaat
beskikbaaar.